Psalms 84:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
(Aan die musiekleier op Gittit, 'n Psalm vir die seuns van Korag.) Hoe lieflik is u tente, HERE van die leërskare!
Afrikaans (NLV) 2011
***
Afrikaans 1933/1953
Vir die musiekleier; op die Gittiet. Van die kinders van Korag. 'n Psalm.
Afrikaans 1983
Vir die koorleier: met musiek. Van die Koragiete. 'n Psalm.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vir die •musiekleier. Op Haghittiet. Van die Koragiete. 'n Psalm.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Vir die leier van die koor: Dieselfde musiek soos vir die lied oor die parskuip. Van die Korag-groep. 'n Psalm.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***