Psalms 84:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Wat deur die dal van Baca trek, maak dit 'n put; die reën vul ook die poele.
Afrikaans (NLV) 2011
Gelukkig is hulle wie se krag van U kom, wat hulle harte rig op ’n pelgrimstog.
Afrikaans 1933/1953
Welgeluksalig is die mens wie se sterkte in U is, in wie se hart die gebaande weë is.
Afrikaans 1983
Dit gaan goed met mense wat hulle krag in U vind en graag na u tempel toe gaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Gelukkig is mense wie se krag in U lê! Die pelgrimstogte leef in hulle gedagtes:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit gaan goed met mense wat weet dat U hulle sal beskerm en wat graag na u tempel wil kom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Gelukkig is mense wat hulle krag by U soek en wat heeltyd droom oor hoe hulle u huis gaan besoek.