Psalms 84:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
O HERE, God van die leërskare, hoor my gebed; luister, o God van Jakob! Sela.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle kragte sal vermeerder tot hulle in Sion voor God verskyn.
Afrikaans 1933/1953
Hulle gaan van krag tot krag; elkeen van hulle sal verskyn voor God in Sion.
Afrikaans 1983
Keer op keer ontvang hulle nuwe krag totdat hulle voor God in Sion verskyn.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle gaan van krag tot krag; elkeen verskyn voor God in Sion.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle kry elke maal nuwe krag totdat hulle by God in Sion kom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Aan hulle is daar geen keer nie; hulle pad sal by God in Jerusalem eindig. U gee hulle die krag daarvoor.