Psalms 85:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
U het die ongeregtigheid van u volk vergewe, U het al hulle sonde bedek. Sela.
Afrikaans (NLV) 2011
Here, U was goed vir u land. U het die lot van Jakob verander.
Afrikaans 1933/1953
U het, o HERE, 'n welbehae gehad in u land; die lot van Jakob het U verander.
Afrikaans 1983
U was goed vir u land, Here, U het aan die nageslag van Jakob 'n nuwe toekoms gegee;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Here, U was u land goedgesind; U het die lot van Jakob verander.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Here, U was goed vir u land, U het dit weer goed laat gaan met die nageslag van Jakob,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U het u kinders baie lief, Here. U seën hulle land. Daarom het U hulle slegte omstandighede weggevat. Hulle lewe het weer nuut begin.