Psalms 85:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Bekeer ons, o God van ons heil, en laat U toorn teen ons ophou.
Afrikaans (NLV) 2011
U het u woede bedwing. U het u gloeiende toorn laat afkoel.
Afrikaans 1933/1953
U het al u grimmigheid teruggetrek, U het U van die gloed van u toorn afgewend.
Afrikaans 1983
U het u woede laat bedaar, u gloeiende toorn laat afkoel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U het al u gramskap teruggehou; U het afgesien van u brandende toorn.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U was nie meer kwaad vir hulle nie, U het opgehou om kwaad te wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U is nie meer kwaad nie. U gaan hulle nie straf nie.