Psalms 85:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Wil U ons nie weer lewend maak nie, sodat U volk in U bly kan wees?
Afrikaans (NLV) 2011
Sal U altyd vir ons kwaad bly? Sal u woede dan voortduur van geslag tot geslag?
Afrikaans 1933/1953
Sal U vir ewig teen ons toornig wees, u toorn laat duur van geslag tot geslag?
Afrikaans 1983
Sal U dan altyd vir ons kwaad bly? Sal U dan u toorn van geslag tot geslag laat voortduur?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Gaan U vir altyd teen ons toornig wees? Gaan u toorn voortduur van geslag tot geslag?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Wil U altyd kwaad wees vir ons? Moet elke geslag voel dat U kwaad is?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U kan mos nie altyd vir ons kwaad bly en oor geslagte heen woedend wees nie.