Psalms 86:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want U is groot en doen wonders; U alleen is God.
Afrikaans (NLV) 2011
Want U is groot en doen wonderdade. U alleen is God.
Afrikaans 1933/1953
want U is groot en doen wonders, U alleen is God.
Afrikaans 1983
want U is groot en doen magtige dade, U alleen is God.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Want groot is U en U doen wonders; U alleen is God.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
want U is groot, U doen wonderwerke, U is God, U alleen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ja, U is baie groot. U laat wonders gebeur. U is die enigste ware God.