Psalms 86:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Bewaar my siel; want ek is heilig; o my God, verlos U kneg wat op U vertrou.
Afrikaans (NLV) 2011
Beskerm my, want ek is getrou aan U. Red my, want ek is u dienaar. U is my God op wie ek vertrou.
Afrikaans 1933/1953
Bewaar my siel, want 'n gunsgenoot is ek; U, my God, verlos u kneg wat op U vertrou.
Afrikaans 1983
Beskerm my, want ek is u troue dienaar, red my, want U is my God, op U vertrou ek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Beskerm my lewe, want ek is 'n getroue volgeling. Verlos u dienskneg wat op U vertrou; U is my God.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U moet my lewe beskerm, want ek glo in U. U moet my, u dienaar, red, ek weet U sal. U is my God.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
My God, U help mos u kind wat U dien en op U vertrou. Red my, want ek het U as my God gekies.