Psalms 86:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Wees my genadig, HERE, want ek roep U elke dag aan.
Afrikaans (NLV) 2011
Wees my genadig, Here, want die hele dag roep ek tot U.
Afrikaans 1933/1953
Wees my genadig, o Here, want ek roep U aan die hele dag deur.
Afrikaans 1983
Wees my genadig, Here, ek roep die hele dag deur na U.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Wees my genadig, my Heer, want na U roep ek die hele dag lank.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
My Here, U moet genadig wees vir my, want ek roep die hele dag, ek vra dat Ú my moet help.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Wys tog dat U vir my omgee, Here. Ek bid heeldag tot U sonder om op te hou.