Psalms 88:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar ek het tot U geroep, HERE; en in die môre sal my gebed jou verhinder.
Afrikaans (NLV) 2011
Is u wonders bekend in die donkerte, u regverdigheid in die plek van vergetelheid?
Afrikaans 1933/1953
Kan u wondermag in die duisternis bekend word en u geregtigheid in die land van vergetelheid?
Afrikaans 1983
Sal u wondermag ondervind word in die duisternis van die dood, u redding in die land van vergetelheid?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Is u wonders bekend in die duisternis, en u geregtigheid in die land van vergetelheid?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daar in die donker, die plek waaraan niemand wil dink nie, weet hulle nie dat U wonderwerke kan doen en dat U reg doen aan mense nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Tussen die dooies weet niemand meer dat U wonders doen nie. Dit is of hulle alles vergeet. U red hulle nie daar nie.