Psalms 88:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
HERE, waarom verwerp U my siel? waarom verberg jy u aangesig vir my?
Afrikaans (NLV) 2011
Maar ek roep na U om hulp, Here. Elke oggend is my gebed voor U.
Afrikaans 1933/1953
Maar,k, HERE, roep U aan om hulp, en in die môre kom my gebed U tegemoet.
Afrikaans 1983
Ek roep na U om hulp, Here, vroeg in die môre al bid ek tot U.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
En ek, na U roep ek om hulp, Here, elke oggend kom my gebed voor U.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
En ek? Ek roep en vra dat U my moet help, ek bid elke oggend tot U.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar Here, ek bid ernstig dat U my moet help. Ek begin al vroeg in die môre bid.