Psalms 89:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want U is die heerlikheid van hulle sterkte, en in U welbehae sal ons horing verhef word.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle juig die hele dag oor u Naam, is verheug oor u regverdigheid.
Afrikaans 1933/1953
In u Naam juig hulle die hele dag, en deur u geregtigheid word hulle verhef.
Afrikaans 1983
Hulle besing u Naam die hele dag, hulle prys u reddingsdade;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
In u Naam juig hulle die hele dag, in u geregtigheid roem hulle;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle juig die hele dag omdat hulle U ken, hulle vertel vir almal dat U reg doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle juig die hele dag lank en praat oor baie dinge wat U doen. U red hulle, en U tree reg op.