Psalms 89:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Met wie my hand bevestig sal word; ook sal my arm hom versterk.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek het my dienskneg Dawid gevind. Met heilige olie het Ek hom gesalf.
Afrikaans 1933/1953
Ek het Dawid, my kneg, gevind, met my heilige olie hom gesalf,
Afrikaans 1983
Ek het Dawid as my dienaar uitgesoek, hom met my heilige olie tot koning gesalf.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek het Dawid, my dienskneg, gevind; met my heilige olie het Ek hom gesalf,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek het my dienaar Dawid laat kom en Ek het hom gesalf met my gewyde olyf-olie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dit is Dawid. Ek het hom gekies om koning te word, en hy dien My.