Psalms 89:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek het 'n verbond gesluit met my uitverkorenes, ek het aan my kneg Dawid gesweer,
Afrikaans (NLV) 2011
Ek het gesê: “U troue liefde sal vir altyd duur. U getrouheid is so standvastig soos die hemel.”
Afrikaans 1933/1953
Want ek het gesê: Goedertierenheid sal vir ewig gebou word; in die hemele -- daar bevestig U u trou.
Afrikaans 1983
Ek sê: “U liefde en u trou wankel nooit, dit hou vir altyd stand in hemel en op aarde.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ja, ek sê dit: Vir ewig word u troue liefde gevestig; in die hemel hou U u trou in stand.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ja, ek sê dat U altyd doen wat U belowe het, U sal dieselfde bly, soos die lug daarbo.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek sê: “U liefdevolle goedheid sal daar wees so lank as wat daar ’n son en wolke en ’n hemel is, en langer.”