Psalms 89:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek sal jou nageslag vir ewig bevestig en jou troon opbou van geslag tot geslag. Sela.
Afrikaans (NLV) 2011
U het gesê: “Ek het ’n verbond gesluit met my uitverkorene. Ek het ’n eed afgelê vir Dawid, my dienaar:
Afrikaans 1933/1953
Ek het 'n verbond gesluit met my uitverkorene, met 'n eed aan Dawid, my kneg, belowe:
Afrikaans 1983
U het gesê: “Ek het 'n verbond gesluit met my uitverkorene, Ek het 'n eed gesweer vir my dienaar Dawid:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Ek het 'n verbond gesluit met my uitverkorene, Ek het aan my dienskneg, Dawid, met 'n eed belowe,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U het gesê: “Ek het 'n verbond gemaak met die man wat Ek gekies het, Ek het vir my dienaar Dawid belowe en gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U het gesê: “Ek het ’n ooreenkoms met Dawid gemaak. Ek het hom gekies en hy dien My.