Psalms 89:45 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die dae van sy jeug het U verkort; U het hom met skande bedek. Sela.
Afrikaans (NLV) 2011
U het sy grootsheid beëindig en sy troon op die grond gegooi.
Afrikaans 1933/1953
U het aan hom sy glans onttrek en sy troon teen die grond neergewerp.
Afrikaans 1983
Aan sy koninklike luister het U 'n end gemaak, sy troon teen die grond gegooi.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U het sy glans laat verdof en sy troon, dié het U teen die grond gegooi.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U het hom laat ophou om koning te wees, U het sy troon omgegooi, dit lê op die grond.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Sy koningskap en regering was daarmee heen. Sy troon is vernietig.