Psalms 89:46 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hoe lank, HERE? sal jy jou vir altyd verberg? sal jou toorn soos vuur brand?
Afrikaans (NLV) 2011
U het hom oud voor sy tyd gemaak en hom met vernedering oordek. Sela
Afrikaans 1933/1953
U het die dae van sy jeug verkort, hom met skaamte oordek. Sela.
Afrikaans 1983
U het sy jeugdige krag gebreek en hom diep verneder. Sela
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U het die dae van sy jeug kortgeknip, hom in skaamte gehul.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U het hom gou oud laat word, U het hom alles laat verloor. Sela
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy het voor sy tyd oud geword. Hy moes deur die lewe gaan met sy kop in skaamte gesak.
Recommended Reading