Psalms 90:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want ons is verteer deur U toorn, en deur U toorn is ons verskrik.
Afrikaans (NLV) 2011
Inderdaad, ons kwyn weg onder u toorn; ons is oorweldig deur u woede.
Afrikaans 1933/1953
Want ons vergaan deur u toorn, en deur u grimmigheid word ons verskrik.
Afrikaans 1983
Ons vergaan onder u toorn, ons gaan te gronde onder u gramskap.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ja, ons het vergaan onder u toorn, deur u woede word ons verskrik.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Want wanneer U kwaad is, dan skrik ons en ons sterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U woede bring ’n vinnige einde aan ons lewe. Ons is baie bang vir u woede,