Psalms 91:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek sal van die HERE sê: Hy is my toevlug en my vesting: my God; op Hom sal ek vertrou.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek sal vir die Here sê: “U is my toevlug en my vesting, my God op wie ek vertrou.”
Afrikaans 1933/1953
Ek sal tot die HERE sê: My toevlug en my bergvesting, my God op wie ek vertrou.
Afrikaans 1983
hy sê vir die Here: “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek vertrou.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek sê vir die Here: “My skuilplek, my bergskuiling, my God op wie ek vertrou!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
dan sê hy vir die Here: “By U is ek veilig, U is vir my soos 'n veilige plek in die berge. My God, ek weet U sal my beskerm.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jy kan vir die Here sê: “U beskerm en bewaar my. U is my God op wie ek vertrou.”