Psalms 92:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Op 'n instrument van tien snare en op 'n psalter; op die harp met 'n plegtige klank.
Afrikaans (NLV) 2011
om soggens u goedheid aan te kondig, en in die aand u getrouheid,
Afrikaans 1933/1953
om in die môre u goedertierenheid te verkondig en u getrouheid in die nagte;
Afrikaans 1983
om elke môre van u liefde te getuig, en elke aand van u trou,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
om in die môre u troue liefde te verkondig, en u trou in die nagte –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
om elke môre te sê dat U doen wat U belowe, om elke nag te sê dat U dieselfde bly.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Vroeg in die môre wil ek van u groot liefde vertel. In die aand wil ek uitjubel dat U altyd op u pos is. U slaap nooit nie.