Psalms 92:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
'n Bruis man weet nie; en 'n dwaas verstaan dit nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Hoe groot is u werke, Here! Hoe diep is u gedagtes!
Afrikaans 1933/1953
Hoe groot is u werke, o HERE; baie diep is u gedagtes!
Afrikaans 1983
Groots is alles wat U doen, Here, ondeurgrondelik u gedagtes.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hoe groot is u werke, Here, hoe uitermate diep u gedagtes!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Here, dit is groot dinge wat U gedoen het, die dinge wat U dink, is vir my moeilik om te verstaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Wat U gedoen het, is te groot vir ons klein verstandjies. Wat U dink en beplan, is te groot vir mense om te verstaan.