Psalms 92:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want kyk, U vyande, HERE, want kyk, U vyande sal omkom; al die werkers van ongeregtigheid sal verstrooi word.
Afrikaans (NLV) 2011
Maar U is hoog verhewe. U, Here, bestaan vir ewig.
Afrikaans 1933/1953
Maar U is hoog verhewe tot in ewigheid, HERE!
Afrikaans 1983
U regeer vir ewig, Here,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar U is vir ewig hoog verhewe, Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar Ú, Here, U regeer altyd oor alles.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar Here, U is altyd baie groot.