Psalms 94:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
O HERE God, aan wie die wraak behoort; O God, aan wie die wraak behoort, toon Uself.
Afrikaans (NLV) 2011
God wat onreg oordeel, Here, God van oordeel, vertoon tog Uself!
Afrikaans 1933/1953
God van wraak, o HERE, God van wraak, verskyn in ligglans!
Afrikaans 1983
Here, God wat onreg straf, U wat onreg straf, verskyn tog!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
O God wat vergeld, Here, God wat vergeld, laat u lig skyn.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Here, God wat mense straf oor wat hulle gedoen het, God wat mense straf, U moet kom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Here, U hou net mooi niks van verkeerde dinge nie. U straf dinge wat nie reg is in u oë nie. Wys tog Uself!