Psalms 94:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Geseënd is die man wat U tugtig, o HERE, en hom uit u wet leer;
Afrikaans (NLV) 2011
Geseënd is hulle vir wie U vermaan, Here, vir wie U uit u gebooie onderrig.
Afrikaans 1933/1953
Welgeluksalig is die man, o HERE, wat U onderrig en wat U leer uit u wet,
Afrikaans 1983
Dit gaan goed met die mens wat deur U opgevoed word, Here, vir wie U onderrig in u woord
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Gelukkig is die mens vir wie U teregwys, Here, vir wie U leer uit u wet,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit gaan goed met iemand wanneer die Here vir hom leer wat hy moet doen, wanneer U vir hom leer wat U wil hê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Here, mense wat leer wat u wil is en dit doen, is baie gelukkig.