Psalms 94:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
In die veelheid van my gedagtes in my verlustig U vertroostinge my siel.
Afrikaans (NLV) 2011
Wanneer twyfel my oorweldig, het u troos my verbly.
Afrikaans 1933/1953
As my gedagtes binne-in my vermenigvuldig, dan verkwik u vertroostinge my siel.
Afrikaans 1983
Toe ek met baie onrus in my binneste sit, het u vertroosting my tot rus gebring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Wanneer ontstellende gedagtes meer word in my binneste, dan beur u vertroosting my op.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek was baie bekommerd, maar U het dinge vir my verander en U het my bly laat word.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
As ek bekommerd begin word, dan dink ek maar net daaraan dat U vir my sorg. Dan word ek weer rustig.