Psalms 94:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hulle maak die weduwee en die vreemdeling dood en maak die wees dood.
Afrikaans (NLV) 2011
Weduwees en vreemdelinge bring hulle om die lewe, en weeskinders maak hulle dood.
Afrikaans 1933/1953
Hulle maak die weduwee en die vreemdeling dood en vermoor die wese
Afrikaans 1983
hulle vermoor weduwees en vreemdelinge, hulle maak weeskinders dood
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle maak weduwees en •vreemdelinge dood, hulle vermoor vaderlose kinders.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle vermoor weduwees en vreemdelinge, hulle maak weeskinders dood,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle vermoor arme weduwees en wese en vlugtelinge sonder om twee keer te dink.