Psalms 97:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Sion het gehoor en was bly; en die dogters van Juda was bly oor U oordele, o HERE!
Afrikaans (NLV) 2011
Sion het dit gehoor en is bly, en die stede van Juda juig oor u oordele, Here!
Afrikaans 1933/1953
Sion hoor dit en is bly, en die dogters van Juda juig oor u oordele, o HERE!
Afrikaans 1983
Sion is bly, die stede van Juda juig wanneer hulle hoor wat U as regter gedoen het, Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Sion hoor dit en is bly, die dogters van Juda juig oor u oordele, Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Sion hoor dit en is bly, al die stede van Juda juig omdat U, Here, die vyande gestraf het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Elkeen wat aan die Here behoort, juig uitbundig oor die goeie nuus dat U in hierdie wêreld laat gebeur wat reg is, o Here.