Psalms 98:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maak 'n gejubel tot eer van die HERE, o ganse aarde;
Afrikaans (NLV) 2011
Laat die hele aarde die Here loof. Breek uit in sang, sing van vreugde!
Afrikaans 1933/1953
Juig voor die HERE, o ganse aarde, breek uit en psalmsing!
Afrikaans 1983
Juig tot eer van die Here, almal op aarde, wees vrolik, juig en sing!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Juig tot eer van die Here, o ganse aarde; wees vrolik, jubel en besing Hom,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Al die mense op die aarde, julle moet juig vir die Here, julle moet begin, julle moet sing, julle moet musiek maak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Sing uit volle bors psalms vir die Here, almal wat op hierdie aarde is. Loop oor van blydskap.