Revelation 1:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
en sê: Ek is die Alfa en die Oméga, die eerste en die laaste; en: Wat jy sien, skryf in 'n boek en stuur dit aan die sewe gemeentes wat in Asië is; tot by Efese en tot by Smirna en tot by Pergamos en tot by Thiatira en tot by Sardis en tot by Filadelfia en tot by Laodicéa.
Afrikaans (NLV) 2011
sê: “Skryf wat jy sien in ’n boekrol neer en stuur dit aan die sewe gemeentes: na Efese, Smirna, Pergamum, Tiatira, Sardis, Filadelfia en Laodisea.”
Afrikaans 1933/1953
Ek is die Alfa en die Om,ga, die eerste en die laaste, en skryf wat jy sien in 'n boek en stuur dit na die sewe gemeentes wat in Asië is: na fese en Smirna en P,rgamus en Thiat¡re en Sardis en Filadelf¡a en Laodic,a.
Afrikaans 1983
sê: “Skrywe wat jy sien in 'n boek op en stuur dit vir die sewe gemeentes: Efese, Smirna, Pergamum, Tiatira, Sardis, Filadelfia en Laodisea.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
wat sê: “Skryf wat jy sien in 'n boekrol op, en stuur dit aan die sewe •gemeentes: na Efese, Smirna, Pergamum, Tiatira, Sardis, Filadelfia en Laodisea.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het gesê: “Ek sal vir jou dinge wys, en jy moet al daardie dinge in 'n boek skryf. Dan moet jy die boek vir die sewe gemeentes stuur, vir die gemeentes in die stede Efese, Smirna, Pergamum, Tiatira, Sardis, Filadelfia en Laodisea.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Skryf alles wat jy sien en beleef letter vir letter in ’n boek neer. Stuur dit dan aan die volgende sewe gemeentes: Efese, Smirna, Pergamum, Tiatira, Sardis, Filadelfia en Laodisea.”