Revelation 1:18 — Compare Translations

6 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek is hy wat lewe en dood was; en kyk, Ek lewe vir ewig, Amen; en het die sleutels van die hel en van die dood.
Afrikaans (NLV) 2011
en die Lewende. Ek was dood en kyk, nou leef Ek vir altyd en Ek het die sleutels van die dood en die doderyk.
Afrikaans 1933/1953
en die lewende; en Ek was dood en kyk, Ek leef tot in alle ewigheid. Amen. En Ek het die sleutels van die doderyk en van die dood.
Afrikaans 1983
die Lewende. Ek was dood en, kyk, Ek lewe tot in alle ewigheid; en Ek het die sleutels van die dood en die doderyk.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en die Lewende. Ek was dood, maar kyk, Ek leef vir ewig en ewig; ook hou Ek die sleutels van die dood, en van Hades.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek lewe altyd. Ek het gesterf, maar nou lewe Ek! Ja, Ek lewe altyd. Ek het die sleutels om die plek oop te sluit waar die mense is wat gesterf het, Ek kan die mense in die doderyk weer laat lewe.