Revelation 1:19 — Compare Translations
6 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Skryf die dinge op wat jy gesien het, en die dinge wat is, en die dinge wat hierna sal wees;
Afrikaans (NLV) 2011
Skryf op wat jy gesien het: wat nou besig is om te gebeur en wat hierna gaan gebeur.
Afrikaans 1933/1953
Skryf die dinge op wat jy gesien het, die wat is, sowel as die wat gaan gebeur;
Afrikaans 1983
Skrywe nou op wat jy gesien het, wat nou daar is en wat hierna gaan gebeur.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Skryf dan op wat jy gesien het, wat daar is, en wat hierna gaan gebeur.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daarom moet jy die dinge neerskryf wat jy gesien het, die dinge wat nou gebeur en die dinge wat later sal gebeur.