Revelation 12:18 — Compare Translations

5 translations compared side by side

Afrikaans (NLV) 2011
Die draak het toe op die sand van die see gaan staan.
Afrikaans 1983
Die draak het toe op die seestrand gaan staan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe het hy op die strand by die see gaan staan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die draak het op die strand gaan staan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die draak het toe by die see op die strand gaan staan.