Revelation 13:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
As iemand 'n oor het, laat hom hoor.
Afrikaans (NLV) 2011
Elkeen wat ’n oor het om te luister, moet hoor.
Afrikaans 1933/1953
As iemand 'n oor het, laat hom hoor.
Afrikaans 1983
As iemand kan hoor, moet hy hierna luister!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
As iemand ore het, laat hy luister:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
As jy hierdie woorde kan verstaan, dan moet jy gehoorsaam wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
As iemand twee ore het, moet hy hierna luister: