Revelation 2:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Ek het haar ruimte gegee om haar van haar hoerery te bekeer; en sy het haar nie bekeer nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek het haar ’n bepaalde tyd gegun om tot inkeer te kom, maar sy weier om haar te bekeer van haar seksuele sondes.
Afrikaans 1933/1953
En Ek het haar tyd gegee om haar van haar hoerery te bekeer, en sy het haar nie bekeer nie.
Afrikaans 1983
Ek het haar kans gegee om haar te bekeer, maar sy wil haar nie van haar onsedelikheid bekeer nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek het haar tyd gegun om tot bekering te kom, maar sy weier om haar te bekeer van haar hoerery.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek het vir haar tyd gegee om te begin lewe soos Ek wil hê en om op te hou om onsedelik te lewe, maar sy wil nie ophou nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek het haar oorgenoeg kans gegee om van die verkeerde pad af om te draai, maar sy wou nie. Sy vaar maar voort in haar onsedelikheid. Kyk nou mooi.