Revelation 2:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Ek sal hom die môrester gee.
Afrikaans (NLV) 2011
Net soos Ek dit van my Vader ontvang het, sal Ek vir hom die môrester gee.
Afrikaans 1933/1953
En Ek sal hom die môre ster gee.
Afrikaans 1983
Dieselfde mag en gesag het Ek ook van my Vader gekry. Daarby sal Ek vir elkeen wat die oorwinning behaal, die môrester gee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Soos Ek dit van my Vader ontvang het, sal Ek aan hom ook die môrester gee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
My Vader het gesê Ek mag so regeer. Jy mag ook so regeer. Ek sal vir jou die môrester gee, jy sal wees soos Ek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***