Revelation 6:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want die groot dag van sy toorn het gekom; en wie sal staande kan bly?
Afrikaans (NLV) 2011
Die belangrike dag van hulle wraak het aangebreek en wie kan staande bly?
Afrikaans 1933/1953
want die groot dag van sy toorn het gekom, en wie kan bestaan?
Afrikaans 1983
Die groot dag waarop Hulle die oordeel sal voltrek, het aangebreek, en wie sal staande kan bly?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
want die groot dag van hulle toorn het aangebreek, en wie kan staande bly?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Want die tyd is nou hier wanneer Hulle ons sal straf, en ons sal nie aanhou lewe nie!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die dag waarop hulle finaal deur God veroordeel gaan word, lê voor die deur. Nie ’n enkele een sal kan ontsnap nie.