Romans 1:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want wat van God geken kan word, is in hulle openbaar; want God het dit aan hulle getoon.
Afrikaans (NLV) 2011
In hulle harte het hulle immers ’n duidelike besef van God, want God het dit aan hulle bekendgemaak.
Afrikaans 1933/1953
omdat wat van God geken kan word, in hulle openbaar is, want God het dit aan hulle geopenbaar.
Afrikaans 1983
Wat 'n mens van God kan weet, was immers binne hulle bereik, want God het dit binne hulle bereik gebring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
aangesien dit wat van God geweet kan word, aan hulle bekend is. God het dit immers aan hulle bekend gemaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle weet die dinge wat mense van God kan weet, want God het dit vir hulle gewys.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dis ’n groot fout, want God het alles wat hulle oor Hom behoort te weet binne hulle bereik geplaas.