Romans 1:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
(Wat Hy vooraf deur sy profete in die Heilige Skrifte beloof het)
Afrikaans (NLV) 2011
Hierdie Goeie Nuus het Hy reeds lank gelede deur sy profete in die Skrif beloof.
Afrikaans 1933/1953
wat Hy tevore beloof het deur sy profete in die heilige Skrifte,
Afrikaans 1983
Hierdie evangelie het Hy vooruit deur sy profete in die Heilige Skrif aangekondig,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
wat Hy reeds tevore deur sy profete in die heilige Skrifte beloof het
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
God het lank gelede vir die profete gesê hulle moet in die Ou Testament skryf dat Hy vir die mense die goeie boodskap belowe,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hierdie goeie nuus is al lankal deur God se boodskappers in die Bybel neergeskryf.