Romans 1:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Terwyl hulle voorgee dat hulle wys is, het hulle dwaas geword,
Afrikaans (NLV) 2011
Alhoewel hulle daarop aanspraak maak dat hulle danig slim is, het hulle in werklikheid heeltemal in dwaasheid verval — in so ’n mate
Afrikaans 1933/1953
Terwyl hulle voorgee dat hulle wys is, het hulle dwaas geword
Afrikaans 1983
Hulle gee voor dat hulle verstandig is, maar hulle is dwaas.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Alhoewel hulle beweer dat hulle wys is, het hulle dwaas geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle dink hulle is slim, maar hulle doen nie wat God wil hê nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Tog maak hulle asof hulle verskriklik slim is, al is hulle eintlik dom en sonder insig.