Romans 1:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
aangaande sy Seun, Jesus Christus, onse Here, wat na die vlees gemaak is uit die geslag van Dawid;
Afrikaans (NLV) 2011
-
Afrikaans 1933/1953
aangaande sy Seun wat gebore is na die vlees uit die geslag van Dawid
Afrikaans 1983
en dit handel oor sy Seun. As mens is Hy uit die geslag van Dawid gebore;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
aangaande sy Seun – wat na die liggaam uit die nageslag van Dawid gebore is,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
die goeie boodskap oor sy Seun. Die Seun het mens geword, en Hy was van die nageslag van Dawid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dit handel oor God se Seun, Jesus Christus. Hy is ons Here. Hy kom uit die nageslag van Dawid.