Romans 1:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Onder wie is julle ook die geroepees van Jesus Christus:
Afrikaans (NLV) 2011
Julle maak ook deel uit van daardie nie-Joodse nasies — julle almal wat geroep is om aan Jesus Christus te behoort.
Afrikaans 1933/1953
onder wie julle ook is, geroepenes van Jesus Christus
Afrikaans 1983
Julle is hierby inbegrepe; ook julle is geroep om aan Jesus Christus te behoort.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
onder wie julle ook is, julle wat deur Jesus Christus geroep is –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle glo ook in Jesus Christus. Hy het ook vir julle gekies om aan Hom te behoort.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Julle tel onder die gelukkiges wat hierdie goeie nuus glo. Christus het julle ook geroep om in Hom te glo.