Romans 10:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want die Skrif sê: Elkeen wat in Hom glo, sal nie beskaamd staan nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Soos die Skrif sê: “Wie in Hom glo, sal nie beskaamd staan nie.”
Afrikaans 1933/1953
Want die Skrif sê: Elkeen wat in Hom glo, sal nie beskaam word nie.
Afrikaans 1983
Die Skrif sê tog: “Niemand wat in Hom glo, sal teleurgestel word nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Skrif sê tog: “Elkeen wat in Hom glo, sal nie beskaamd staan nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Want in die Ou Testament is geskryf: Die mense wat in Hom glo, sal wen, Hy sal hulle nie alleen los nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Bybel sê immers: “Niemand wat in God glo, sal ooit met leë hande wegstap nie.”