Romans 15:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En verder: Prys die Here, alle heidene; en prys Hom, alle volke.
Afrikaans (NLV) 2011
En weer: “Prys die Here, alle nie-Joodse nasies! Loof Hom, alle volke!”
Afrikaans 1933/1953
en ook: Loof die Here, alle nasies, en prys Hom, alle volke.
Afrikaans 1983
En: “Prys die Here, alle nasies! Loof Hom, alle volke!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
En weer: “Loof die Here, alle nasies! Prys Hom, alle volke!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
In die Ou Testament is daar ook geskryf: Al die heidene moet die Here prys, al die mense moet Hom prys.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
En: “Mense van alle volke: Prys die Here! Almal op aarde: Loof die Here!”