Romans 15:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar die God van vrede sy met julle almal. Amen.
Afrikaans (NLV) 2011
Mag God, wat aan ons sy vrede gee, met julle almal wees. Amen.
Afrikaans 1933/1953
En die God van vrede sy met julle almal! Amen.
Afrikaans 1983
God wat vrede gee, sal by julle almal wees! Amen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Mag die God van vrede met julle almal wees. •Amen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek bid dat die God wat vrede gee, by julle almal sal wees. Amen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ons wonderlike God wat vrede gee, is by julle almal. Amen.