Romans 16:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Groet Amplias, my geliefde in die Here.
Afrikaans (NLV) 2011
Gee ook my groete aan Ampliatus, my geliefde Christenvriend.
Afrikaans 1933/1953
Groet Amplias, my geliefde in die Here.
Afrikaans 1983
En dan stuur ek ook groete vir Ampliatus, my liewe vriend in die Here,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Groet Ampliatus, my geliefde vriend in die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek stuur groete vir my liewe Ampliatus. Hy behoort ook aan die Here.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Sê groete vir Ampliatus, my goeie vriend in Christus,