Romans 2:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want daar is geen aansien vir die persoon by God nie.
Afrikaans (NLV) 2011
God trek immers niemand voor nie.
Afrikaans 1933/1953
Want daar is geen aanneming van die persoon by God nie.
Afrikaans 1983
God trek immers niemand voor nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Want God beoordeel niemand volgens sy uiterlike nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ja, God dink nie een mens is belangriker as 'n ander mens nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Mense se afkoms maak regtig nie vir God saak wanneer Hy oordeel nie. Hy trek niemand voor nie.