Romans 2:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En sy wil ken en die dinge goedkeur wat voortrefliker is, deurdat hy uit die wet geleer is;
Afrikaans (NLV) 2011
Ja, jy weet wat God van jou verwag; jy kan goed tussen reg en verkeerd onderskei omdat jy wetsonderrig ontvang het.
Afrikaans 1933/1953
en jy ken sy wil en onderskei die dinge waar dit op aankom, omdat jy uit die wet onderrig word,
Afrikaans 1983
jy ken sy wil en jy onderskei die dinge waar dit werklik op aankom, omdat jy deur die wet onderrig word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jy ken sy wil en onderskei die dinge wat saak maak, omdat jy uit die wet onderrig word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jy weet wat God wil hê jy moet doen, jy weet wat is die regte dinge om te doen, want mense leer vir jou wat die wette sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Boonop maak jy asof jy presies weet wat reg en verkeerd is omdat jy die wet op die punte van jou vingers ken.