Romans 2:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
U wat u op die wet roem, onteer U God deur die oortreding van die wet?
Afrikaans (NLV) 2011
Ja, jy wat jou op God se wet beroem — jy beroof God van sy eer deurdat jy self sy wet oortree!
Afrikaans 1933/1953
Jy wat jou op die wet beroem, onteer jy God deur die oortreding van die wet?
Afrikaans 1983
Jy wat jou op die wet beroem, doen jy God nie oneer aan deur sy wet te oortree nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jy wat jou beroem op die wet, jy doen God oneer aan deur die wet te oortree.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jy spog omdat jy God se wette het, maar jy doen nie wat die wette sê nie en so wys jy dat jy nie vir God respekteer nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jy spog graag oor jou groot kennis van die wet. Tog oortree jy dit. So maak jy ’n bespotting van God se goeie Naam.