Romans 3:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Watter voordeel het die Jood dan? of watter voordeel is daar van die besnydenis?
Afrikaans (NLV) 2011
Beteken dit dan enigiets besonders om ’n Jood te wees? Of hou die besnydenis enige voordeel in?
Afrikaans 1933/1953
Wat is dan die voordeel van die Jood? Of wat is die nut van die besnydenis?
Afrikaans 1983
Het dit dan enige voordeel om 'n Jood te wees, en het die besnydenis enige nut?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Wat is dan die voordeel van die Jood? Of wat is die nut van die besnydenis?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Is dit belangrik dat iemand 'n Jood is of dat hy besny is?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maak dit dan saak dat jy ’n Jood is en dat jy besny is?