Romans 3:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Soos geskrywe is: Daar is niemand regverdig nie, ook nie een nie;
Afrikaans (NLV) 2011
Dit is soos die Skrif sê: “Niemand is goed nie — selfs nie een nie.
Afrikaans 1933/1953
soos geskrywe is: Daar is niemand regverdig nie, selfs nie een nie.
Afrikaans 1983
Daar staan immers geskrywe: “Daar is nie een wat regverdig is nie, selfs nie een nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
soos daar geskryf staan: “Daar is niemand regverdig nie, selfs nie een nie;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
In die Ou Testament is daar geskryf: Niemand doen reg nie, nie een nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Bybel stel dit baie duidelik: “Niemand op aarde leef reg nie, niemand nie,